Hierdie mense het ‘n skroef los!
Dit was die eerste gedagte wat uitgekom het terwyl wanneer ek die boek Spring deur Fanie Viljeon gelees het en die mal idees waarmee hulle vorendag gekom het.
Dit is mal hoe ones as tieners doen dinge om geken te word en erken te word. Die boek Spring handel oor idees wat sommige vriende gedink het wonderlik was en dit gewild sou maak. Hulle het beteken as ‘die Vidiote’…

Die boek die boek het kranksinnige idees wat ek voorstel dat julle nooit moet oorweeg of selfs daaraan moet dink om te probeer doen nie, want aan die einde kan jy die dood in die gesig staar (letterlik, ek is doodernstig hieroor!)
Neem hierdie reis saam met my terwyl ek jou lei na die gekheid van die idees waarmee hulle vorendag gekom het…

As jy verveeld is, het jy al ooit gewonder of gedink aan enigiets wat jou gewild sal maak of jou bekend sal maak en deur die red van die wêreld gesien wil word? Ek is redelik seker sommige van ons het gedink dat ons YouTube-beroemd is net sodat ons uitendelik by die skool geken en erken kan word en sodat jou naam nie in die toekoms vergeet word nie. …
Hier is waarmee my ouens Steven en Rudi vorendag gekom het vir hul nuwe YouTube-video wat in die hoop vir hulle baie kyke en aanhangers sal kry. Daarom het Rudi besluit om sy klein sussie te poets deur Steven te kry om vuurkrakers aan te steek terwyl sy rustig haar boek in hul gaden in hul tuin gelees het en Rudi besig was om dit op te neem. Die plan het teruggeval en Steven is deur sy eie klappers getref. Dis gek hoe die video baie gekry het as dit oornag kyke is. Dink jy dis al? Wel nee, dis net die begin.

Wanneer een van jou aanhangers jou besoek en jou vra om iets in jou volgende video te doen en dit lyk na ‘n goeie idee, sal jy dit wil doen om hulle te beïndruk en jou video’s bekend te maak. In the boek, dis toe dat Marco, ‘n aanhanger, in die prentjie gekom het en aan idees gedink het wat regtig ondenkbaar was! Marco het daaraan gedink om ‘n video te maak wat vereis dat Steven skaats – nie oor ‘n paar koel voorwerpe nie – maar oor ‘n regte slang! En Steven, wat lighelowige was, het gedink dit was ‘n goeie idee en besluit om oor die slang te skaats. Rudi was daarteen maar Steven het dit in elk geval gedoen.


Dinge het nie mooi uitgewerk vir my ou Steven nie, want Hy hat balans in die proses verloor en skielik was daar stukke glas oral. Maar dit het hulle steeds nie gekeer om voort te gaan om meer video’s op te neem nie, aangesien die slangvideo hulle baie kyke op YouTube gekry het. Op hul volgende video moes Steven bo-op muisvalle loop sonder enige skoene, en hy wou meer gewild raak, Hy het dit gewillig seergekry in die proses. Marco het dit geniet en met nog ‘n mal idee vorendag gekom terwyl Rudi nog probeer het om Steven uit die volgende idee te praat.


Hierdie volgende idee waarvan Rudi nie geweet het nie, was kranksinnig. Daar word van Steven verwag om ‘n verhoogduik te maak, maar van bo af waar die verhoogligte in is waar ‘n skoolkonsert plaasgevind het. Rudi het eers hiervan uitgevind toe Steven daar bo was. Marco het aangekonding dat Steven op die punt is om af te spring. Rudi het vir Steven probeer roep om dit nie te doen nie, maar Hy was te ver en die skare was hard. Steven het die mode gekry om af te spring om sy aanhangers te beïendruk. Steven het afgesprin. Die skate sal hom natuurlik vang, reg? Nee, dit het nie gebeur nie, almal het uit die pad beweeg en hy het die grond ontmoet.


die skare het video’s geneem en dit geplaas. Die kommentaar het nie so goed gelyk soos Steven se bene nie.
Stel jou voor: jou foon gons, en jy kyk om ‘n haatopmerking te vind. Bam! Dit is soos om ‘n klap uit die heelal te kry. – Steven het deur die kommentaar gegaan en hy het gevoel dat die wêreld teen hom, sowel as sy aanhangers, gedraai het. Hy was regtig hartseer en het homself van sy vriende en die internet geïsoleer, maar nie van die skool af nie, hy het ‘n toets gehad om te skryf. Steven het steeds nie van die kommentaar genees nie en hy het geen sin daarin gesien om meer te lewe nie aangesien “almal hom haat”.


Rudi het Marco gekonfronteer en vir sy vriend baklei

Steven het gedink dat daar meer op punt is om te lewe en daar is geen waarde in sy lewe en teenwoordigheid nie. Hy het gedink alles is verby en almal het hom nie gehou nie. Rudi het sy vriend verseker dat dit alles sal verbygaan en hy het hom verseker dat hy oukei sal wees en aan sy kant sal wees. Hy het vir Steven gesê hy het hom in sy lewe nodig en hy het hom lewendig nodig. Rudi het seker gemaak dat Steven nie altyd sy lewe neem nie en ook ‘n bietjie sin in hom slaan, in daardie oomblik het Steven besef die lewe is die moeite werd – vir sy vriende en die naaste aan hom.

Vriende is regtig wonderlik om rond jou te hê om jou geselskap te hou. Soos Marco in die verhaal Spring deur Fanie Viljeon, Rudi was daar vir Steven en hulle was daar vir mekaar, selfs nadat Marco in die prentjie gekom het, het Rusi altyd vir Steven en Lize ondersteun en was ‘n goeie vriend vir albei van hulle. Hy is die ware definisie van ‘n ware vriend
















