Die waardeer van ‘n vriendskap

n Vriend in behoefte is ‘n vriend inderdaad

Het jy al nooit in ‘n regtig sleg of ‘n gespane situasie dat jy voel helploos of jy voel alles rond jy het uitmekaar geval, dat jy het niemand in jou lewe en gevoel daar is geen persoon om jou te help? Dan al jy benodig is ‘n vriend. ‘n Vriend dat moet jy te voortbou en maak jy ‘n beter persoon. ‘n Vriend dat most jy verstaan.

Hoekom moet jy ‘n vriend benodig?

As jy ‘n vriend het, jy kan ‘n beter persoon oor jou self en die persoon moet jy voortbou. Jy sal ‘n beter weergawe om jouself word. Op ‘n lewe-tyd jy sal probleem ervaring en taai tye en sommige oomblike waar jy sal iemand nodig en hulle moet help jou grootword. Soms jou ouers/broer/suster kon nie altyd een van die mense dat wil altyd om jou span wees, en weet alles oor jy

Die belangrikheid van ‘n vriendskap

Vriend is ook een van die meeste belangrik mense dat kan jou lewe beter en makilik en kan gee jou ander rede om tel lewens. Vriende maak jou lewe maklik en hulle is daar toe:

• help jy krag om ‘n beter persoon word.

• Help jy in tye van benodig word

• Hou jy geselskap en hou jy aandag aftrek om jou lewe se probleme

• Maak jouself en jou drome verwesenlik

• Bedra om jou te maak vir jouself ‘reliant’

Wat lei ‘n suksessvol vriendskap

Vriendskap – soos skool werk – vereis tyd, moeite en toewyding. Na moet jy ‘n vriendskap bou, die twee individuele moet werk saam om die vriendskap bou, hulle moet maak hul vriendskap meer sterk

Die indivduele sal:

• maak tyd van mekaar

• verstaan van mekaar

• respek die waarde van mekaar

• weet wat die persoon hou en nie hou nie

• toerwyding van mekaar word

• help jou om jou drome verwesenlik

• ‘n skouer van die ander om te huil word

Hoe ‘n vriendskap is gevervaardig

Vriendskappe het nie spesifiek ent in watter hele vervaardig of gevorm, maar hier is sommige ente in watter meer vriendskappe stig:

• belangstellinge en hulle hou die dieselfde dinge, dit kan maak jy en ‘n persoon het meer dinge in gemeen hê en jy moet verstaan van mekaar

• wanneer die individuele het die dieselfde hoeie en belangstelling – wanneer jy die dieselfde

• deur gemeenskaplik vriende

• deur die internet

• sosiale vergederinge

• gedurende spanwerk of groep werk.

Rede om hoe jou vriendskap nie aanhou nie

Vriendskappe en/of verwantskap kan dikwels tot ‘n winds onverwags. Soos en het did genoem, vriendskappe ook nodig hard werk en moeite. Wanneer jy nie gee en nie moeite, is een van die ent in watter vriendskappe nie aanhou nie. Vriendskappe ook einde verwag om gebrek van begrip van mekaar, wanneer jy is nie loyaal nie om van mekaar, mense wat kom in jou twee-hand sirkel en probeer moelikheid oorsaak.

Nadeel van ‘n vriendskap

Soms kan vriende met iemand bydra tot jou stres of probleme wat jy in die lewe in die gesig staar. Vriendskappe kan uitputtend wees vernietigend wees. Een van julle kan:

• verraai van mekaar

• mekaar se geheime ontgin

• wees afgunstig of jaloesie teenoor mekaar

• het gevegte wat kan lei tot die onthulling van mekaar se geheime

• skinder oor mekaar

• ontmoedig die ander en laat hulle minder gewaardeer voel as gevolg van opmerkings wat hulle onbedoeld sê

• staan op of word vasgevang in ondeunde dinge en hulle kan slegte beïnvloeders wees.

Die voordeel van vriendskap

Mense kan baie by vriendskap baat. Vriendskappe kan jou baie dinge laat besef soos:

• die belangrikheid van sosialisering

• jouself te ondek

• jou selfbeeld te verbeter

• waardeer jouself meer

• laat jou waardeer voel

• bou jou selfvertroue op en maak dat jy jouself wil omhels

• help jou om jou doelwitte te bereik en jou potential te verwesenlik

• jou motiveer om ‘n beter weergawe van jouself te word

Die regret vriende te kies en hulle verstandig te kies

Vriendskappe is een van die belangrike aspekte van ons lewens, maar dit ook belangrik om die volgende aspekte in ag te been wanneer jy jou vriende kies:

• sedes en waardes van die ander persoon – respekteer mekaar se verskille en gevoelens

• kies ‘n persoon met griot sedes

• ‘n persoon wat jou sal lei en raad gee sonder on jou te oordeel

• ‘n vriend wat jou sal vertel wanneer jy slegte dinge doen of verkeerde besluite neem

Vriende is regtig wonderlik om rond jou te hê om jou geselskap te hou. Soos Marco in die verhaal Spring deur Fanie Viljeon, Rudi was daar vir Steven en hulle was daar vir mekaar, selfs nadat Marco in die prentjie gekom het, het Rusi altyd vir Steven en Lize ondersteun en was ‘n goeie vriend vir albei van hulle. Hy is die ware definisie van ‘n ware vriend


Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started